Rooster vir die week van 12 September
WEEK WAT BEGIN MET 12 SEPTEMBER
Lied 80 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 9 ¶8-18 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Psalms 120-134 (10 min.)
Nr. 1: Psalm 124:1–126:6 (4 min. of minder)
Nr. 2: God se Koninkryk sal ’n wêreld van liefde en harmonie tot stand bring—rs bl. 252 ¶2-4 (5 min.)
Nr. 3: Hoe kan ons ons ‘oog eenvoudig’ hou?—Matt. 6:22, 23 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Hoe om die hart te bereik—Deel 1. Toespraak gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 258 tot bladsy 261, paragraaf 1. Demonstreer kortliks een of twee punte uit die materiaal.
10 min: Jy weet nie waar dit sukses sal behaal nie (Pred. 11:6). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2011, bladsy 96, paragrawe 1-2, en bladsy 113, paragraaf 2, tot bladsy 114, paragraaf 3. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
10 min: “Bewaar jou diensvoorreg as ’n skat.” Vrae en antwoorde.
Lied 22 en gebed