Rooster vir die week van 3 Oktober
WEEK WAT BEGIN MET 3 OKTOBER
Lied 133 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 10 ¶10-21 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Spreuke 1-6 (10 min.)
Nr. 1: Spreuke 6:1-19 (4 min. of minder)
Nr. 2: Hoe verseker Romeine 8:26, 27 ons van God se liefde vir ons? (5 min.)
Nr. 3: Moet die wêreld eers bekeer word voordat God se Koninkryk aan die bewind kan kom?—rs bl. 253 ¶3-4 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Wat leer ons? Bespreking. Laat Lukas 5:12, 13 en Lukas 8:43-48 gelees word. Bespreek hoe hierdie verslae ons in ons bediening kan help.
10 min: Plaaslike behoeftes.
10 min: Lê goeie maniere aan die dag in die bediening (2 Kor. 6:3). Bespreking met behulp van die volgende vrae: (1) Waarom is dit belangrik dat ons goeie maniere aan die dag lê wanneer ons preek? (2) Hoe kan ons goeie maniere aan die dag lê wanneer (a) ons groep in die gebied aankom? (b) ons van huis tot huis loop? (c) ons by die deur staan? (d) ons metgesel getuig? (e) die huisbewoner praat? (f) die huisbewoner besig is of die weer sleg is? (g) die huisbewoner onbeskof is?
Lied 16 en gebed