Rooster vir die week van 17 Oktober
WEEK WAT BEGIN MET 17 OKTOBER
Lied 85 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 11 ¶5-12, venster op bl. 89 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Spreuke 12-16 (10 min.)
Nr. 1: Spreuke 15:1-17 (4 min. of minder)
Nr. 2: In watter sin is aanneemlike gebede soos welriekende reukwerk vir Jehovah?—Ps. 141:2; Op. 5:8 (5 min.)
Nr. 3: Watter teken toon dat ons in die laaste dae lewe?—rs bl. 259 ¶1 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat Matteus 5:11, 12, 14-16, 23, 24 gelees word. Bespreek hoe hierdie verse ons in ons bediening kan help.
10 min: Laat die huisbewoner dit self sien. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsy 145. Reël ’n kort demonstrasie waarin ’n verkondiger na ’n belangstellende teruggaan wie se Bybelvertaling God se naam verwyder het.
10 min: “Moenie terughou nie.” Vrae en antwoorde. Nooi volwassenes en kinders om ondervindinge te vertel wat hulle gehad het toe hulle op skool getuig het.
Lied 80 en gebed