Rooster vir die week van 19 Desember
WEEK WAT BEGIN MET 19 DESEMBER
Lied 125 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 14 ¶6-10, venster op bl. 110 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Jesaja 11-16 (10 min.)
Nr. 1: Jesaja 13:1-16 (4 min. of minder)
Nr. 2: Waarom ons deur geloof wandel en nie deur aanskouing nie—2 Kor. 5:7 (5 min.)
Nr. 3: As iemand sê: “Toestande is vandag nie erger as tevore nie; daar was nog altyd oorloë, hongersnode, aardbewings en misdadigheid”—rs bl. 266 ¶2–bl. 267 ¶1 (5 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: Aankondigings. Meld die lektuuraanbod vir Januarie, en reël dat een aanbieding gedemonstreer word.
15 min: Preek in moeilike tye (2 Tim. 4:2). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2011, bladsy 121 tot bladsy 123, paragraaf 1, en bladsy 226. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
10 min: Vraebus. Bespreking deur die diensopsiener.
Lied 92 en gebed