Rooster vir die week van 26 Desember
WEEK WAT BEGIN MET 26 DESEMBER
Lied 123 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 14 ¶11-20 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Jesaja 17-23 (10 min.)
Hersiening van die Teokratiese Bedieningskool (20 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings. Bespreek “’n Goeie manier waarop ons Koninkryksliedere kan geniet”.
15 min: Hoe om Redenering uit die Skrif te gebruik. Toespraak gebaseer op die Redenering-boek, bladsye 7-8. Verduidelik hoe om die verskillende kenmerke van hierdie publikasie te gebruik. Sluit een of twee demonstrasies in.
15 min: Wat leer ons? Bespreking. Reël dat Handelinge 10:1-35 gelees word. Bespreek hoe hierdie verslag ons in ons bediening kan help.
Lied 63 en gebed