Rooster vir die week van 28 Mei
WEEK WAT BEGIN MET 28 MEI
Lied 133 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 21 ¶8-13, venster op bl. 169 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Jeremia 49-50 (10 min.)
Nr. 1: Jeremia 49:28-39 (4 min. of minder)
Nr. 2: Hoe is die naam van Jehovah “’n sterk toring”?—Spr. 18:10 (5 min.)
Nr. 3: Het Maria met haar vleeslike liggaam opgevaar hemel toe?—rs bl. 290 ¶1-2 (5 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: Aankondigings. Gebruik die voorgestelde aanbieding op bladsy 4 om te demonstreer hoe ’n studie op die eerste Saterdag in Junie begin kan word.
25 min: “Jehovah’s Witnesses—Faith in Action, Part 2: Let the Light Shine.” Vrae en antwoorde. Gebruik die inligting in die eerste en die laaste paragraaf vir ’n kort inleiding en slot.
Lied 93 en gebed