Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/12 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2012
km 5/12 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Junie Bybelstudies te begin

Lees Jesaja 42:8. Sê dan: “Volgens hierdie teks het God ’n naam. Dink jy dit is belangrik dat ons God se naam gebruik? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat dit hier sê.” Gee Die Wagtoring van 1 Junie vir die huisbewoner en kyk saam na die materiaal onder die eerste onderhofie op bladsy 16. Bied die tydskrifte aan en reël om terug te gaan om die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Junie

“Ek wil graag jou mening oor ’n belangrike onderwerp vra. [Maak by bladsy 3 oop, en wys na die lys.] Watter van hierdie beskrywings stem ooreen met jou beskouing van die Bybel? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat die Bybel oor homself sê. [Lees Romeine 15:4.] Hierdie tydskrif bespreek vyf redes waarom die Bybel uniek is en toon hoe ons daarby kan baat vind.”

Ontwaak! Junie

“Elke jaar word miljoene mense regoor die wêreld siek omdat hulle onveilige kos geëet het. Hoe veilig dink jy is die kos in ons omgewing? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie tydskrif bespreek vier maniere waarop ons ons gesin teen voedselverwante siektes kan beskerm. Dit bespreek ook die Bybel se belofte dat almal binnekort ’n oorvloed gesonde kos sal hê.” Lees Psalm 104:14, 15.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel