Rooster vir die week van 20 Augustus
WEEK WAT BEGIN MET 20 AUGUSTUS
Lied 83 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 25 ¶8-13, venster op bl. 201 (25 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Esegiël 32-34 (10 min.)
Nr. 1: Esegiël 34:15-28 (4 min. of minder)
Nr. 2: Watter tekste het ’n invloed op ’n Christen se gesindheid teenoor patriotiese seremonies?—rs bl. 302 ¶3–bl. 303 ¶3 (5 min.)
Nr. 3: Waarom sinvolle gebede meer as woorde behels—Ps. 145:18; Matt. 22:37 (5 min.)
□ Diensvergadering:
5 min: Aankondigings.
10 min: As iemand sê: ‘Ek glo in evolusie.’ Bespreking gebaseer op die Redenering-boek, bladsy 130, paragraaf 4, tot die einde van bladsy 132. Sluit ’n kort demonstrasie in wat toon hoe ons kan antwoord wanneer iemand sê: ‘Ek glo dat God die mens deur middel van evolusie geskape het.’
10 min: Moedig mekaar aan (Heb. 10:25). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2012, bladsy 108, paragraaf 1; bladsy 109, paragraaf 2; en bladsy 180, paragraaf 2. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
10 min: “Bewaak jou verstand.” Vrae en antwoorde. Meld die datum van die kringbyeenkoms as dit beskikbaar is.
Lied 70 en gebed