Rooster vir die week van 10 September
WEEK WAT BEGIN MET 10 SEPTEMBER
Lied 23 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
bt hfst. 26 ¶9-15, venster op bl. 208 (30 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Esegiël 42-45 (10 min.)
Nr. 1: Esegiël 43:13-27 (4 min. of minder)
Nr. 2: Waarom word die naam Jehovah in die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte gebruik?—rs bl. 306 ¶2-4 (5 min.)
Nr. 3: Wat moet ons doen om die heilige gees te ontvang? (5 min.)
□ Diensvergadering:
10 min: Persoonlike studie versterk ons as bedienaars. Bespreking gebaseer op die Bedieningskool-boek, bladsye 27-32.
10 min: Geen wapen wat teen jou gesmee word, sal enige sukses hê nie (Jes 54:17). Bespreking gebaseer op die Jaarboek vir 2012, bladsy 125, paragraaf 1, tot bladsy 126, paragraaf 3, en bladsy 181, paragraaf 1. Nooi die gehoor om kommentaar te lewer oor die lesse wat hulle geleer het.
10 min: “Gebruik ’n benadering wat werk.” Vrae en antwoorde.
Lied 44 en gebed