Rooster vir die week van 14 Oktober
WEEK WAT BEGIN MET 14 OKTOBER
Lied 32 en gebed
□ Gemeentelike Bybelstudie:
jr hfst. 15 ¶7-12 (30 min.)
□ Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: Filippense 1-4–Kolossense 1-4 (10 min.)
Nr. 1: Filippense 3:17–4:9 (4 min. of minder)
Nr. 2: Is dit reg om die geloof van jou ouers te verlaat?—rs bl. 173 ¶3–bl. 174 ¶1 (5 min.)
Nr. 3: Hoe kan gebed ons help om versoekings te weerstaan?—Luk. 11:9-13; Jak. 1:5 (5 min.)
□ Diensvergadering:
15 min: Ons internasionale eenheid strek Jehovah tot eer. Toespraak gebaseer op die Georganiseer-boek, bladsy 165, paragraaf 3, tot by die onderhofie op bladsy 168. Laat party in die gehoor gepubliseerde ondervindinge vertel wat toon hoe die eenheid en liefde van Jehovah se Getuies tot ’n getuienis gelei het.
15 min: “Koninkryksnuus Nr. 38 sal in November versprei word!” Vrae en antwoorde. Gee vir elkeen in die gehoor ’n eksemplaar van Koninkryksnuus Nr. 38. Nooi die diensopsiener om plaaslike reëlings uiteen te sit om die gebied te dek. Gebruik die kort voorgestelde aanbieding op bladsy 4 om te demonstreer hoe die Koninkryksnuus aangebied kan word.
Lied 53 en gebed