Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/13 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2013
km 10/13 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Koninkryksnuus Nr. 38

“Ek neem deel aan ’n wêreldwye kampanje om hierdie belangrike boodskap te versprei. Hier is jou eksemplaar.”

Let wel: Hou jou aanbieding kort sodat die gebied gedek kan word. Party huisbewoners sal egter opregte belangstelling toon en wil gesels. Dan kan jy sy opinie oor die vraag op die voorkant vra, vir hom die Bybel se antwoord in die traktaat lees en na gelang van die tyd ’n gedeelte van die traktaat se inhoud bespreek. Aan die einde van die bespreking kan jy sy aandag vestig op die vraag onder “Iets om oor te dink” op die agterkant en reël om terug te kom en dit te bespreek.

Die Wagtoring 1 November

“Wat dink jy is die grootste leuen wat al oor God vertel is? [Wag vir ’n antwoord.] Volgens die Bybel wil God hê dat mense hom moet liefhê en vertrou. [Lees Jesaja 41:13.] Hierdie tydskrif lê drie algemene leuens oor God bloot wat dit vir party moeilik maak om nader aan hom te kom.”

Ontwaak! November

“Ons lê ’n kort besoek af omdat talle besorg is dat sedelike waardes besig is om te verdwyn. Dink jy dat mense se sedelike standaarde verlaag het? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel het voorspel dat mense se gesindheid en gedrag sou verander. [Lees 2 Timoteus 3:1-5.] Hierdie tydskrif bespreek waarom ons die sedelike waardes in die Bybel kan vertrou.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel