Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/14 bl. 4
  • Rooster vir die week van 7 April

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 7 April
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 7 APRIL
Ons Koninkryksbediening—2014
km 3/14 bl. 4

Rooster vir die week van 7 April

WEEK WAT BEGIN MET 7 APRIL

Lied 15 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 5 ¶9-17 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: Eksodus 7-10 (10 min.)

Nr. 1: Eksodus 9:20-35 (4 min. of minder)

Nr. 2: Op watter wyse sal Jesus terugkeer, en hoe sal elke oog hom sien?​—rs bl. 427 ¶5–bl. 429 ¶2 (5 min.)

Nr. 3: Abisai​—Wees lojaal en bereid om jou broers te help​—it-1-E bl. 26 “Abishai”; of eie navorsing (5 min.)

Diensvergadering:

Lied 124

10 min: Bied die tydskrifte gedurende April aan. Bespreking. Begin met ’n demonstrasie van hoe die tydskrifte aangebied kan word deur die twee voorgestelde aanbiedings op hierdie bladsy te gebruik. Ontleed dan elke voorgestelde aanbieding van begin tot einde. Sluit af deur almal kortliks aan te spoor om goed vertroud te raak met die tydskrifte en om dit entoesiasties aan te bied.

10 min: Moenie vergeet om gasvryheid te betoon nie (Heb. 13:1, 2). Toespraak deur ’n ouer man. Bespreek plaaslike reëlings vir die Gedenkmaal. Gee wenke oor hoe almal gasvryheid kan betoon aan besoekers en onbedrywige verkondigers wat dit bywoon. Reël ’n kort demonstrasie wat uit twee dele bestaan. Laat ’n verkondiger voor die program iemand verwelkom wat ’n uitnodiging gedurende die kampanje ontvang het. Dan moet die verkondiger ná die program reëlings tref om die besoeker se belangstelling verder te kweek.

10 min: Hoe het ons gevaar? Bespreking. Nooi die verkondigers om kommentaar te lewer oor hoe hulle die punte in die artikel “Verbeter jou vaardighede in die bediening​—Hoe om op potensiële gesprekdempers te reageer” kon toepas. Vra hulle om enige goeie ondervindinge te vertel.

Lied 20 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel