Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/15 bl. 2
  • Rooster vir die week van 16 Maart

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rooster vir die week van 16 Maart
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Onderhofies
  • WEEK WAT BEGIN MET 16 MAART
Ons Koninkryksbediening—2015
km 3/15 bl. 2

Rooster vir die week van 16 Maart

WEEK WAT BEGIN MET 16 MAART

Lied 65 en gebed

Gemeentelike Bybelstudie:

cl hfst. 21 ¶16-21, venster op bl. 217 (30 min.)

Teokratiese Bedieningskool:

Bybelleesgedeelte: 1 Samuel 5-9 (8 min.)

Nr. 1: 1 Samuel 6:10-21 (3 min. of minder)

Nr. 2: Atalia—Tema: Waak teen die Isebel-invloed—it-1-E bl. 209, “Athaliah”, Nr. 1; of eie navorsing (5 min.)

Nr. 3: Messiaanse profesieë wat deur Jesus vervul is—igw bl. 11 (5 min.)

Diensvergadering:

Tema vir die maand: ‘Wees gereed vir elke goeie werk.’—Titus 3:1.

Lied 98

10 min: Hulle het hulle gewillig aangebied—In Taiwan. Bespreking gebaseer op die artikel in Die Wagtoring van 15 Oktober 2014, bladsy 3-6. Hoe het die verkondigers wat in die artikel gemeld word, hulle voorberei om na ’n ander land te trek? Watter seëninge het hulle geniet?

20 min: “Verbeter jou vaardighede in die bediening—Begin ’n tydskrifroete.” Bespreking. Bespreek eers die artikel en laat ’n verkondiger dan kortliks demonstreer hoe om ’n Bybelstudie vir iemand op ’n tydskrifroete aan te bied. Voer dan ’n onderhoud met ’n verkondiger wat ’n tydskrifroete het. Hoeveel mense het hy op sy tydskrifroete? Hoe berei hy vir elke besoek voor? Nooi hom om enige uitsonderlike ondervindinge te vertel.

Lied 101 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel