Rooster vir die week van 13 April
WEEK WAT BEGIN MET 13 APRIL
Lied 18 en gebed
Gemeentelike Bybelstudie:
cl hfst. 23 ¶1-9 (30 min.)
Teokratiese Bedieningskool:
Bybelleesgedeelte: 1 Samuel 19-22 (8 min.)
Nr. 1: 1 Samuel 21:10–22:4 (3 min. of minder)
Nr. 2: Barnabas—Tema: Wees goedhartig en vrygewig in jou bediening—it-1-E bl. 257, “Barnabas”; of eie navorsing (5 min.)
Nr. 3: Waarom ly mense?—igw bl. 15 ¶1-4 (5 min.)
Diensvergadering:
Tema vir die maand: Wandel as wyses deur ‘die geleë tyd vir julleself uit te koop’.—Ef. 5:15, 16.
10 min: Wandel as wyses deur ‘die geleë tyd vir julleself uit te koop’. Toespraak wat die tema vir die maand beklemtoon.—Ef. 5:15, 16; sien Die Wagtoring van 15 Mei 2012, bl. 19-20, par. 11-14.
20 min: “Gebruik jou tyd in die bediening ten beste.” Bespreking.
Lied 98 en gebed