SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 3-5
Die verwoestende gevolge van die eerste leuen
Satan mislei mense al vandat hy vir Eva ’n leuen vertel het (Op 12:9). Hoe keer die volgende leuens van Satan dat mense nader aan Jehovah kom?
Daar is nie iets soos ’n almagtige goddelike wese nie
God is ’n raaiselagtige Drie-eenheid
God het nie ’n naam nie
God pynig mense vir ewig in ’n brandende hel
Alles wat gebeur, is God se wil
God gee nie om vir mense nie
Hoe laat hierdie leuens oor God jou voel?
Hoe kan jy help om God se naam van leuens te suiwer?