Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Maart bl. 8
  • Wie sal ek nooi?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wie sal ek nooi?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Berei jy voor vir die Gedenkmaal?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Die kampanje om die Gedenkmaal te adverteer, begin op 17 Maart
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Gedenkmaaluitnodigings gaan wêreldwyd versprei word!
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Help almal wat reeds belangstelling getoon het
    Ons Koninkryksbediening—1993
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Maart bl. 8
’n Broer gee vir ’n familielid wat nie ’n Getuie is nie ’n uitnodiging na die Gedenkmaal terwyl hulle by ’n kombuistafel sit. In die agtergrond gesels hulle vrouens saam terwyl hulle kos kook.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wie sal ek nooi?

Ons werk elke jaar hard om mense in die gebied te nooi om saam met ons na die Gedenkmaal toe te kom. Die meeste van hulle is mense wat ons nie ken nie. Ons moet ook mense nooi wat ons ken. Mense wat ’n uitnodiging kry by iemand wat hulle ken, sal makliker kom (yb08 11 ¶3; 14 ¶1). Wie kan jy nooi?

  • Familie

  • Werksmaats of skoolmaats

  • Bure

  • Herbesoeke en vorige en bestaande Bybelstudente

En dan sal die ouermanne ook dié nooi wat onaktief is. Sê nou iemand wat jy ken, bly nie in jou area nie? Jy kan uitvind waar en wanneer die Gedenkmaal gehou sal word in die area waar hy bly deur op die “OMTRENT ONS”-blokkie boaan die jw.org-tuisblad te klik en “Gedenkmaal” te kies. Terwyl jy voorberei vir hierdie jaar se Gedenkmaal kan jy dink aan dié wat jy kan vra en hulle dan persoonlik nooi.

Collage: 1. ’n Broer getuig vir een van sy werksmaats in hulle teetyd. 2. ’n Broer speel ’n video vir ’n man wat by ’n restaurant werk.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel