Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Desember bl. 6
  • 28 Desember 2020–3 Januarie 2021

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 28 Desember 2020–3 Januarie 2021
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Desember bl. 6

28 Desember 2020–3 Januarie 2021

LEVITIKUS 16-17

  • Lied 41 en gebed

  • Inleidende kommentaar (1 min.)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Wat die Versoendag vir jou beteken”: (10 min.)

    • Le 16:12 – Die hoëpriester het op ’n simboliese manier voor Jehovah verskyn (w19.11 21 ¶4)

    • Le 16:13 – Die hoëpriester het reukwerk voor Jehovah gebrand (w19.11 21 ¶5)

    • Le 16:14, 15 – Daarna het die hoëpriester versoening gedoen vir die sondes van die priesters en die volk (w19.11 21 ¶6)

  • Soek na geestelike skatte: (10 min.)

    • Le 16:10 – Op watter maniere het die bok vir Asasel Jesus se losprysoffer voorgestel? (it-1-E 226 ¶3)

    • Le 17:10, 11 – Hoekom weier ons om ’n bloedoortapping te aanvaar? (w14 11/15 10 ¶10)

    • Watter geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek oor Jehovah, die veldbediening of iets anders?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Le 16:1-17 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (3 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Oorkom ’n algemene beswaar (th studie 3).

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Begin met die voorgestelde gesprek. Bied ’n studiepublikasie aan (th studie 4).

  • Bybelstudie: (5 min. of minder) fg les 1 ¶1-2 (th studie 14)

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 70

  • “Is jy bereid om aansoek te doen vir die Skool vir Koninkrykspredikers?”: (15 min.) Bespreking. Speel die video Veldsendelinge – Werkers in die oes.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min. of minder) rr hfst. 2 ¶19-27

  • Slotkommentaar (3 min. of minder)

  • Lied 50 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel