Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Desember bl. 6
  • Wat die Versoendag vir jou beteken

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat die Versoendag vir jou beteken
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Reukwerk—Het dit ’n plek in ware aanbidding?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2003
  • Lesse wat ons uit die boek Levitikus kan leer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • Hoe om die “Hoorder van die Gebed” te nader
    ie Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2006
  • Tabernakel-altare en die rol daarvan in ware aanbidding
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Desember bl. 6
Die hoëpriester gaan met reukwerk en brandende kole by die Allerheiligste in.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LEVITIKUS 16-17

Wat die Versoendag vir jou beteken

16:12-15

Wat kan ons daaruit leer dat reukwerk op die Versoendag gebruik is?

  • Die aanvaarbare gebede van Jehovah se getroue knegte is soos reukwerk (Ps 141:2). Net soos die hoëpriester die reukwerk met groot respek voor Jehovah gebring het, praat ons met ontsag en respek wanneer ons tot Jehovah bid

  • Die hoëpriester moes reukwerk brand voordat hy die offerandes kon bring. Net so moes Jesus iets doen voordat hy sy lewe as ’n offer kon gee. Hy moes die weg voorberei deur ’n lewe van integriteit en lojaliteit te lei sodat Jehovah sy offer kon aanvaar

Collage: 1. ’n Paartjie bid nadat hulle vir velddiens voorberei het. 2. Dieselfde paartjie gebruik ’n tablet om vir ’n taxibestuurder te getuig.

Hoe kan ek seker maak dat my offers aan Jehovah vir hom aanvaarbaar sal wees?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel