Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Januarie bl. 2
  • Bly sedelik rein

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bly sedelik rein
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Hou aan wys hoe baie jy Jehovah liefhet
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Wat die seisoenfeeste vir ons beteken
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Onthou jy?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • Jehovah verwag van sy volk om anders te wees as die wêreld
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Januarie bl. 2
’n Man wat ’n pa is, draai sy gesig weg en maak die rekenaar vinnig toe wanneer daar iets leliks op sy skerm verskyn.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Bly sedelik rein

Jehovah verwag dat ons gedrag anders moet wees as dié van mense in die wêreld (Le 18:3; w19.06 28 ¶1)

Jehovah verbied sondes soos bloedskande, homoseksualiteit en bestialiteit (Le 18:6, 22, 23; w17.02 20 ¶13)

Jehovah gaan die onrein wêreld om ons vernietig (Le 18:24, 25; Spr 2:22; w14 7/1 7 ¶2)

Satan wil nie hê dat ons in God se nuwe wêreld moet ingaan nie. Maar Jehovah se beginsels kan ons teen enige van Satan se strikke beskerm.

Hoe kan ons vir Jehovah wys dat ons seksuele sonde haat?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel