Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Januarie bl. 4
  • Jehovah verwag van sy volk om anders te wees as die wêreld

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah verwag van sy volk om anders te wees as die wêreld
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe ons Jehovah se seën kan kry
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Jehovah veg vir Israel
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Jehovah se wyse manier om die land te verdeel
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Beskerm jou kosbare erfdeel
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Januarie bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Jehovah verwag van sy volk om anders te wees as die wêreld

Ons moet gehoorsaam wees aan al Jehovah se wette (Le 20:22, 23; w04 10/15 11 ¶12)

Jehovah belowe dat hy vir sy volk ’n erfdeel sal gee (Le 20:24; it-1-E 1199)

Jehovah verwag dat sy volk se aanbidding rein moet wees (Le 20:25, 26; it-1-E 317 ¶2)

Jehovah seën dié wat in ’n goeie verhouding met hom bly. As ons Jehovah se goedkeuring wil hê, moet ons wegbly van die wêreld en sy onrein gebruike.

’n Lid van die Hospitaalskakelkomitee gee vir ’n dokter ’n pakkie met mediese inligting.

VRA JOU AF: ‘Watter mediese behandelings moet ek vermy wat nie deur God goedgekeur word nie?’

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel