Inhoudsopgawe
22 November 2001
Wie sal die web van die lewe beskerm?
Die aarde se talle spesies vorm ’n komplekse web van die lewe. Maar baie wetenskaplikes vrees dat spesies teen ’n onrusbarende tempo uitsterf. Moet jy daaroor besorg wees?
4 Die komplekse web van die lewe
12 Waarom moet jy hardop vir jou kinders lees?
15 Italiaanse Kameë—Klein meesterstukke
26 Jou liggaam se mikroskopiese “vragmotors”
31 Die indrukwekkende Tule-boom
32 Waar het lewe vandaan gekom?
Verhale van geloof uit ’n historiese gevangenis 18
Jehovah se Getuies leer die Bybel al jare lank aan gevangenes in hierdie maksimumsekuriteitsgevangenis. Wat was die resultate?
Hoe moet ek woedende mense behandel? 23
Vind uit wat jy kan doen om te keer dat iemand sy woede op jou uithaal.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
VOORBLAD: Butterfly House, Mittagong, Australia