Inhoudsopgawe
22 Maart, 2002
Oorlewendes Van Aardbewings Vertel Hulle Verhaal
Hewige aardbewings het tallose sterftes en verskriklike verwoesting tot gevolg. Hoe is oorlewendes van aardbewings gehelp om die situasie die hoof te bied?
3 Strale van hoop te midde van ’n ramp
6 Hulle bied die nadraai die hoof
9 Aardbewings, Bybelprofesie en jy
10 Hoe kan ek vir my skoolmaats getuig?
16 Tuinmaak op die organiese manier
24 Gevriesde druiwe wat “vloeibare goud” lewer
26 Wanneer eenvoudig nie so eenvoudig is nie
31 Sonskyndae lei tot ’n beter nagrus
Waarom hou navorsers diere so fyn dop? Wat is al daaruit geleer?
Ek het my ongebore baba verloor 20
’n Moeder verwerk die tragedie van ’n miskraam.
[Foto-erkenning op bladsy 2]
VOORBLAD: AP Photo/Murad Sezer