Inhoudsopgawe
22 Junie, 2003
Reënwoude wie sal dit red?
Die wêreld se tropiese woude verdwyn teen ’n kommerwekkende tempo. Maar waarom moet jy daaroor besorg wees? En wat kan daaromtrent gedoen word?
3 Reënwoude—Kan dit gered word?
5 Reënwoude—Kan ons dit benut sonder om dit te vernietig?
15 ’n Pragtige voël met vere vol oë
23 Madrid—’n Hoofstad gebou vir ’n koning
31 “Jehovah is my vertroosting”
32 Sal mense ons pragtige aarde verderf?
Hoe kan ek ’n tragedie verwerk? 12
Wanneer rampe skielik plaasvind, kan jongmense voor die lewe se moeilikste vrae te staan kom. Hierdie kort en gerusstellende artikel lei jou na ’n paar insiggewende antwoorde.
Hoe my geestelike dors geles is 18
Lees van ’n non wat geestelik onvervuld was—totdat sy Bybelwaarhede begin leer het wat haar lewe verander het.
[Foto-erkennings op bladsy 2]
VOORBLAD: © 2000 FRANS LANTING; bosbrand: Philip M. Fearnside