Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g04 11/22 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—2004
  • Soortgelyke materiaal
  • Hulp aan diegene met vigs
    Ontwaak!—1994
  • VIGS—Wat ouers en kinders moet weet
    Ontwaak!—1991
  • VIGS—sy tragiese slagting onder kinders
    Ontwaak!—1991
  • VIGS—’n Krisis vir tieners
    Ontwaak!—1991
Sien nog
Ontwaak!—2004
g04 11/22 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

22 November, 2004

Die einde van vigs—Wanneer?

Ongeveer 20 jaar lank werk gesondheidswerkers en mediese navorsers regoor die wêreld onvermoeid in die stryd teen vigs. Is daar enige vordering gemaak in die pogings om hierdie dodelike siekte uit die weg te ruim?

3 Genesing vir vigs—Dringend nodig!

5 Vooruitgang in die stryd teen vigs

10 Wanneer sal daar nie meer vigs wees nie?

13 Het alle paaie na Rome gelei?

16 ’n Paradys herwin van die woestyn

22 Die mens se strewe om die wind te benut

26 Visvang op die ys—Waarom so gewild?

28 Ons beskou die wêreld

30 Van ons lesers

31 Om saam te bly—Is dit ’n goeie grondslag vir die huwelik?

32 Hoe om nader aan God te kom

Europese hof bevestig ’n moeder se regte 12

’n Hoër hof stel ’n verskriklike onreg teenoor ’n moeder en haar kinders reg.

Hoe kan ek mislukking verwerk? 19

Baie jongmense is bang om te misluk. Tog maak almal foute. Hoe kan jy die pynlike gevoelens vermy wat met mislukking gepaardgaan?

[Prent op voorblad]

VOORBLAD: VERENIGDE STATE—’n Vigs-pasiënt kry die kombinasie van 14 verskillende geneesmiddels reg wat sy drie maal per dag neem

[Erkenning]

VOORBLAD: Photo by Joe Raedle/Getty Images

[Prent op bladsy 2]

SUID-AFRIKA—Twee kinders wag op die dood van hulle ouers wat vigs het

[Erkenning]

© Paul Weinberg/Panos Pictures

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel