Inhoudsopgawe
April 2006
Ware geluk—Hoe kan jy dit vind?
Baie mense streef geluk na, maar dit lyk of min dit vind. Waarom? Wat is die sleutel tot ware geluk?
10 “Opgesluit weens hulle geloof”
20 Ek het geleer om op God te vertrou
32 Hulp om ons kinders te beskerm
April is die 20ste herdenking van die grootste kernramp wat ooit in vredestyd plaasgevind het. Hoe vaar dié wat daardeur geraak is?
Die grootmaak van kinders met spesiale behoeftes 25
Volgens skatting ly tot 3 persent van die aarde se bevolking aan die een of ander vorm van verstandelike vertraging. Leer hoe gesinne met kinders wat hierdeur geraak is, die situasie met welslae die hoof bied.