Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • yp2 bl. 12-13
  • Die teenoorgestelde geslag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die teenoorgestelde geslag
  • Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
  • Soortgelyke materiaal
  • Wanneer kan ek met iemand begin uitgaan?
    Ontwaak!—2007
  • Kan ek al met iemand begin uitgaan?
    Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
  • Is ons meer as net vriende?—Deel 2
    Ontwaak!—2012
  • Wat is daarmee verkeerd om met mekaar te gesels?
    Ontwaak!—1992
Sien nog
Vrae wat jongmense vra—Antwoorde wat werk, Deel 2
yp2 bl. 12-13

Deel 1

Die teenoorgestelde geslag

Jy sien ’n seun en meisie by die skool wat hand aan hand in die gang af loop terwyl hulle na die volgende klas gaan. Hoe voel jy?

□ Gee nie om nie

□ Effens jaloers

□ Baie jaloers

Jy gaan fliek saam met vriende en besef dat almal daar is saam met ’n kêrel of ’n meisie—behalwe jy! Hoe voel jy?

□ Geen probleem nie

□ Effens ongemaklik

□ Baie jaloers

Jou beste vriend(in) het onlangs in iemand van die teenoorgestelde geslag begin belangstel, en hulle gaan nou uit. Hoe voel jy?

□ Bly

□ Effens jaloers

□ Kwaad

Seun en meisie, meisie en seun. Hulle is oral waar jy kyk—op skool, op straat, by die winkelsentrum. Elke keer as jy hulle sien, wil jy bitter graag ook ’n deel wees van daardie eenheid wat ’n paartjie genoem word. Maar kan jy al met iemand begin uitgaan? As jy kan, hoe kan jy iemand kry wat reg is vir jou? As jy wel iemand kry, hoe kan jy die verhouding rein hou terwyl julle uitgaan? Hoofstukke 1-5 sal jou help om hierdie vrae te beantwoord.

[Volbladillustrasie op bladsy 12, 13]

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel