Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • lfb bl. 58-59
  • Inleiding tot Deel 5

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inleiding tot Deel 5
  • Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Soortgelyke materiaal
  • Vind baat by die “koring van die hemel”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1999
  • Inleiding tot Deel 11
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • Inleiding tot Deel 4
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • ’n Belofte aan Jehovah
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
Sien nog
Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
lfb bl. 58-59
Israeliete tel manna op

Inleiding tot Deel 5

Twee maande nadat die Israeliete deur die Rooisee getrek het, het hulle by die berg Sinai aangekom. Daar het Jehovah ’n verbond met Israel gemaak om sy spesiale volk te wees. Hy het hulle beskerm en hulle alles gegee wat hulle nodig gehad het – manna om te eet, klere wat nie stukkend geraak het nie en ’n veilige plek om te bly. As jy ’n ouer is, moet jy jou kind help om te verstaan hoekom Jehovah die Wet, die tabernakel en die priesterdom vir die Israeliete gegee het. Beklemtoon dat dit belangrik is om ons woord te hou, nederig te bly en altyd lojaal aan Jehovah te wees.

BELANGRIKE LESSE

  • Wanneer jy ’n belofte aan Jehovah maak, moet jy dit hou

  • Trots, selfsugtigheid en opstandigheid het slegte gevolge

  • Jehovah was geduldig met die Israeliete en het vir hulle gesorg selfs toe hulle ongehoorsaam was

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel