Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm19 bl. 2-3
  • Vrydag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vrydag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2022
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2017
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2019
CO-pgm19 bl. 2-3
Verskillende soorte vrugte

Vrydag

“DEUR GOD GELEER OM MEKAAR LIEF TE HÊ” – 1 TESSALONISENSE 4:9

OGGEND

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 105 en gebed

  • 9:40 VOORSITTERSREDE: “Liefde faal nooit” – Hoekom nie? (Romeine 8:38, 39; 1 Korintiërs 13:1-3, 8, 13)

  • 10:15 SIMPOSIUM: Pasop om op dinge te vertrou wat vergaan!

    • Rykdom (Matteus 6:24)

    • Status en aansien (Prediker 2:16; Romeine 12:16)

    • Menslike wysheid (Romeine 12:1, 2)

    • Krag en skoonheid (Spreuke 31:30; 1 Petrus 3:3, 4)

  • 11:05 Lied 40 en aankondigings

  • 11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: Jehovah het aangehou om lojale liefde te betoon (Genesis 37:1-36; 39:1–47:12)

  • 11:45 Jehovah is lief vir dié wat sy Seun liefhet (Matteus 25:40; Johannes 14:21; 16:27)

  • 12:15 Lied 20 en pouse

MIDDAG

  • 1:25 Musiekvideo

  • 1:35 Lied 107

  • 1:40 SIMPOSIUM: Liefde faal nooit ten spyte van . . . 

    • ’n Liefdelose kinderlewe (Psalm 27:10)

    • ’n Moeilike werksomgewing (1 Petrus 2:18-20)

    • ’n Goddelose skoolomgewing (1 Timoteus 4:12)

    • Chroniese gesondheidsprobleme (2 Korintiërs 12:9, 10)

    • Armoede (Filippense 4:12, 13)

    • Familieteenstand (Matteus 5:44)

  • 2:50 Lied 141 en aankondigings

  • 3:00 SIMPOSIUM: Die skepping leer ons van Jehovah se liefde

    • Die hemele (Psalm 8:3, 4; 33:6)

    • Die aarde (Psalm 37:29; 115:16)

    • Plante (Genesis 1:11, 29; 2:9, 15; Handelinge 14:16, 17)

    • Diere (Genesis 1:27; Matteus 6:26)

    • Die menseliggaam (Psalm 139:14; Prediker 3:11)

  • 3:55 “Jehovah dissiplineer hom wat hy liefhet” (Hebreërs 12:5-11; Psalm 19:7, 8, 11)

  • 4:15 ‘Beklee julle met liefde’ (Kolossense 3:12-14)

  • 4:50 Lied 130 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel