Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm17 bl. 2-3
  • Vrydag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Vrydag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2019
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2017
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2017
CO-pgm17 bl. 2-3
Prente wat Vrydagoggend se hoogtepunte gee van die 2017 streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies.

Vrydag

“Laat ons . . . nie ophou om te doen wat goed is nie”—GALASIËRS 6:9

OGGEND

  • 9:20 Musiekaanbieding (video)

  • 9:30 Lied 77 en gebed

  • 9:40 VOORSITTERSREDE: Ons moenie opgee nie—Veral nie nou nie! (Openbaring 12:12)

  • 10:15 SIMPOSIUM: Preek “sonder ophou”

    • Informele getuieniswerk (Handelinge 5:42; Prediker 11:6)

    • Van huis tot huis (Handelinge 20:20)

    • In die openbaar (Handelinge 17:17)

    • Maak dissipels (Romeine 1:14-16; 1 Korintiërs 3:6)

  • 11:05 Lied 76 en aankondigings

  • 11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: Jehovah verlos sy volk (Eksodus 3:1-22; 4:1-9; 5:1-9; 6:1-8; 7:1-7; 14:5-10, 13-31; 15:1-21)

  • 11:45 Jehovah—Die beste voorbeeld van volharding (Romeine 9:22, 23; 15:13; Jakobus 1:2-4)

  • 12:15 Lied 115 en pouse

Prente wat Vrydagoggend se hoogtepunte gee van die 2017 streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies.

MIDDAG

  • 1:25 Musiekaanbieding (video)

  • 1:35 Lied 128

  • 1:40 SIMPOSIUM: Volhard ten spyte van . . . 

    • Onregverdige behandeling (Matteus 5:38, 39)

    • Bejaardheid (Jesaja 46:4; Judas 20, 21)

    • Ons eie onvolmaakthede (Romeine 7:21-25)

    • Dissipline (Galasiërs 2:11-14; Hebreërs 12:5, 6, 10, 11)

    • Chroniese siekte (Psalm 41:3)

    • Die verlies van ’n geliefde (Psalm 34:18)

    • Vervolging (Openbaring 1:9)

  • 2:55 Lied 136 en aankondigings

  • 3:05 DRAMA: Dink aan die vrou van Lot—Deel 1 (Lukas 17:28-33)

  • 3:35 SIMPOSIUM: Kweek eienskappe aan wat jou sal help om te volhard

    • Geloof (Hebreërs 11:1)

    • Goedheid (Filippense 4:8, 9)

    • Kennis (Spreuke 2:10, 11)

    • Selfbeheersing (Galasiërs 5:22, 23)

  • 4:15 Hoe jy ‘beslis nooit sal faal nie’ (2 Petrus 1:5-10; Jesaja 40:31; 2 Korintiërs 4:7-9, 16)

  • 4:50 Lied 3 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel