Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm20 bl. 4-5
  • Saterdag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saterdag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2021
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2020
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2019
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2020
CO-pgm20 bl. 4-5
Collage: 1. ’n Groepie van Jehovah se Getuies stap en glimlag terwyl hulle velddiens doen. Een van hulle is gestremd en word in ’n rolstoel gestoot. 2. Een van Jehovah se Getuies praat met ’n Amiese man oor die Bybel. 3. Nehemia.

Saterdag

“Spog oor sy heilige naam. Laat die hart van almal wat Jehovah dien, bly wees” – Psalm 105:3

OGGEND

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 53 en gebed

  • 9:40 SIMPOSIUM: Ervaar die vreugde van die dissipelmaakwerk – Verbeter jou vaardighede

    • • Vra vrae (Jakobus 1:19)

    • • Gebruik die krag van God se Woord (Hebreërs 4:12)

    • • Illustreer sleutelgedagtes (Matteus 13:34, 35)

    • • Onderrig met entoesiasme (Romeine 12:11)

    • • Betoon meegevoel (1 Tessalonisense 2:7, 8)

    • • Bereik die hart (Spreuke 3:1)

  • 10:50 Lied 58 en aankondigings

  • 11:00 SIMPOSIUM: Ervaar die vreugde van die dissipelmaakwerk – Aanvaar Jehovah se hulp

    • • Navorsingshulpe (1 Korintiërs 3:9; 2 Timoteus 3:16, 17)

    • • Ons broers (Romeine 16:3, 4; 1 Petrus 5:9)

    • • Gebed (Psalm 127:1)

  • 11:45 DOOP: Hoe jou doop jou gelukkiger maak (Spreuke 11:24; Openbaring 4:11)

  • 12:15 Lied 79 en pouse

MIDDAG

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 76

  • 1:50 Hoe dit ons broers vreugde gee om dissipels te maak in . . .

    • • Afrika

    • • Asië

    • • Europa

    • • Noord-Amerika

    • • Oseanië

    • • Suid-Amerika

  • 2:35 SIMPOSIUM: Help jou Bybelstudente om . . . 

    • • Hulleself geestelik te voed (Matteus 5:3; Johannes 13:17)

    • • Vergaderinge by te woon (Psalm 65:4)

    • • Slegte assosiasie te vermy (Spreuke 13:20)

    • • Onrein gewoontes af te leer (Efesiërs 4:22-24)

    • • ’n Persoonlike verhouding met Jehovah op te bou (1 Johannes 4:8, 19)

  • 3:30 Lied 110 en aankondigings

  • 3:40 BYBELDRAMA: Nehemia: “Die vreugde van Jehovah is julle vesting” – Deel I (Nehemia 1:1–6:19)

  • 4:15 Deur nou dissipels te maak, berei ons ons voor om dissipels in die nuwe wêreld te maak (Jesaja 11:9; Handelinge 24:15)

  • 4:50 Lied 140 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel