Vrydag
“Gee ons meer geloof” – Lukas 17:5
OGGEND
9:20 Musiekvideo
9:30 Lied 5 en gebed
9:40 VOORSITTERSREDE: Hoe sterk kan geloof ons maak? (Matteus 17:19, 20; Hebreërs 11:1)
10:10 SIMPOSIUM: Hoekom ons geloof het in . . .
• God se bestaan (Efesiërs 2:1, 12; Hebreërs 11:3)
• God se Woord (Jesaja 46:10)
• God se sedelike standaarde (Jesaja 48:17)
• God se liefde (Johannes 6:44)
11:05 Lied 37 en aankondigings
11:15 GEDRAMATISEERDE BYBELVOORLESING: Noag – Gehoorsaam omdat hy geloof gehad het (Genesis 6:1–8:22; 9:8-16)
11:45 “Julle [moet] geloof [hê] en nie twyfel nie” (Matteus 21:21, 22)
12:15 Lied 118 en pouse
MIDDAG
1:35 Musiekvideo
1:45 Lied 2
1:50 SIMPOSIUM: Gebruik die skepping om jou geloof te versterk
• Sterre (Jesaja 40:26)
• Oseane (Psalm 93:4)
• Woude (Psalm 37:10, 11, 29)
• Wind en water (Psalm 147:17, 18)
• Seediere (Psalm 104:27, 28)
• Ons liggame (Jesaja 33:24)
2:50 Lied 148 en aankondigings
3:00 Jehovah se kragtige werke gee ons geloof (Jesaja 43:10; Hebreërs 11:32-35)
3:20 SIMPOSIUM: Wees soos dié met geloof, nie dié sonder geloof nie
• Abel, nie Kain nie (Hebreërs 11:4)
• Henog, nie Lameg nie (Hebreërs 11:5)
• Noag, nie die mense om hom nie (Hebreërs 11:7)
• Moses, nie Farao nie (Hebreërs 11:24-26)
• Jesus se dissipels, nie die Fariseërs nie (Handelinge 5:29)
4:15 “Hou aan om seker te maak dat julle in die geloof is” – Hoe? (2 Korintiërs 13:5, 11)
4:50 Lied 119 en slotgebed