Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm23 bl. 4-5
  • Saterdag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saterdag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2023
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2021
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2017
  • Sondag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2023
CO-pgm23 bl. 4-5
Collage: Hoogtepunte vir Saterdag se program. 1. ’n Gesin gesels lekker deur middel van ’n video-oproep. 2. ’n Koning dink diep na. 3. ’n Pa saam met sy seun by ’n mark.

Saterdag

“Wees geduldig met almal” – 1 Tessalonisense 5:14

Oggend

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 58 en gebed

  • 9:40 SIMPOSIUM: Ons beveel onsself as God se bedienaars aan deur ons geduld

    • • Wanneer ons preek (Handelinge 26:29; 2 Korintiërs 6:4-6)

    • • Wanneer ons ons Bybelstudente onderrig (Johannes 16:12)

    • • Wanneer ons mekaar aanmoedig (1 Tessalonisense 5:11)

    • • Wanneer ons as ’n ouerman dien (2 Timoteus 4:2)

  • 10:30 Wees geduldig met ander soos God geduldig is met ons! (Matteus 7:1, 2; 18:23-35)

  • 10:50 Lied 138 en aankondigings

  • 11:00 SIMPOSIUM: Verdra mekaar geduldig in liefde

    • • Familielede wat nie in die waarheid is nie (Kolossense 4:6)

    • • Jou huweliksmaat (Spreuke 19:11)

    • • Jou kinders (2 Timoteus 3:14)

    • • Familielede wat siek of bejaard is (Hebreërs 13:16)

  • 11:45 DOOP: Jehovah se geduld is ons redding! (2 Petrus 3:13-15)

  • 12:15 Lied 75 en pouse

Middag

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 106

  • 1:50 Hoekom moet ons versigtig wees vir onmiddellike bevrediging? (1 Tessalonisense 4:3-5; 1 Johannes 2:17)

  • 2:15 SIMPOSIUM: “Dit is beter om geduldig te wees as om hoogmoedig te wees”

    • • Volg Abel na, nie Adam nie (Prediker 7:8)

    • • Volg Jakob na, nie Esau nie (Hebreërs 12:16)

    • • Volg Moses na, nie Korag nie (Numeri 16:9, 10)

    • • Volg Samuel na, nie Saul nie (1 Samuel 15:22)

    • • Volg Jonatan na, nie Absalom nie (1 Samuel 23:16-18)

  • 3:15 Lied 87 en aankondigings

  • 3:25 FILM: “Laat jou weg aan Jehovah oor” – Deel 1 (Psalm 37:5)

  • 3:55 “Wanneer ons vervolg word, verdra ons dit geduldig” (1 Korintiërs 4:12; Romeine 12:14, 21)

  • 4:30 Lied 79 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel