Saterdag
“Die ywer vir u huis sal my verteer” – Johannes 2:17
Oggend
9:20 Musiekvideo
9:30 Lied 93 en gebed
9:40 “Wat soek julle?” (Johannes 1:38)
9:50 BYBELDRAMA:
Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 2
“Dit is my Seun” – Deel II (Johannes 1:19–2:25)
10:20 Lied 54 en aankondigings
10:30 SIMPOSIUM: Volg dié na wat lief was vir rein aanbidding!
• Johannes die Doper (Matteus 11:7-10)
• Andreas (Johannes 1:35-42)
• Petrus (Lukas 5:4-11)
• Johannes (Matteus 20:20, 21)
• Jakobus (Markus 3:17)
• Filippus (Johannes 1:43)
• Natanael (Johannes 1:45-47)
11:35 DOOP: Wat jou doop beteken (Maleagi 3:17; Handelinge 19:4; 1 Korintiërs 10:1, 2)
12:05 Lied 52 en pouse
Middag
1:35 Musiekvideo
1:45 Lied 36
1:50 SIMPOSIUM: Pas die lesse uit Jesus se eerste wonderwerk toe
• Betoon medelye (Galasiërs 6:10; 1 Johannes 3:17)
• Leer om nederig te wees (Matteus 6:2-4; 1 Petrus 5:5)
• Wees vrygewig (Deuteronomium 15:7, 8; Lukas 6:38)
2:20 Hoe “die Lam van God” sonde wegneem (Johannes 1:29; 3:14-16)
2:45 SIMPOSIUM: Profesieë oor die Messias wat vervul is! – Deel II
• Hy is met ywer verteer vir Jehovah se huis (Psalm 69:9; Johannes 2:13-17)
• Hy het “goeie nuus aan die nederiges . . . verkondig” (Jesaja 61:1, 2)
• Hy het “’n groot lig” in Galilea geskyn (Jesaja 9:1, 2)
3:20 Lied 117 en aankondigings
3:30 “Vat hierdie goed hier weg!” (Johannes 2:13-16)
4:00 “Ek sal dit . . . weer opbou” (Johannes 2:18-22)
4:35 Lied 75 en slotgebed