Vrydag
“Jy moet Jehovah jou God aanbid” – Matteus 4:10
Oggend
9:20 Musiekvideo
9:30 Lied 74 en gebed
9:40 VOORSITTERSREDE: Wat is rein aanbidding? (Jesaja 48:17; Maleagi 3:16)
10:10 BYBELDRAMA:
Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 2
“Dit is my Seun” – Deel I (Matteus 3:1–4:11; Markus 1:12, 13; Lukas 3:1–4:7; Johannes 1:7, 8)
10:40 Lied 122 en aankondigings
10:50 SIMPOSIUM: Profesieë oor die Messias wat vervul is! – Deel I
• Hy is deur God erken (Psalm 2:7; Matteus 3:16, 17; Handelinge 13:33, 34)
• Hy was ’n nakomeling van koning Dawid (2 Samuel 7:12, 13; Matteus 1:1, 2, 6)
• Hy is gesalf as “Messias die Leier” (Daniël 9:25; Lukas 3:1, 2, 21-23)
11:45 Wie heers werklik oor die wêreld? (Markus 12:17; Lukas 4:5-8; Johannes 18:36)
12:15 Lied 22 en pouse
Middag
1:35 Musiekvideo
1:45 Lied 121
1:50 SIMPOSIUM: Volg Jesus na in die manier waarop hy die Versoeker geantwoord het!
• Lewe van Jehovah se Woord (Matteus 4:1-4)
• Moet Jehovah nie toets nie (Matteus 4:5-7)
• Aanbid net Jehovah (Matteus 4:10; Lukas 4:5-7)
• Verdedig die waarheid (1 Petrus 3:15)
2:50 Lied 97 en aankondigings
3:00 SIMPOSIUM: Lesse uit die land van Jesus
• Die Judese wildernis (Matteus 3:1-4; Lukas 4:1)
• Die Jordaanvallei (Matteus 3:13-15; Johannes 1:27, 30)
• Jerusalem (Matteus 23:37, 38)
• Samaria (Johannes 4:7-9, 40-42)
• Galilea (Matteus 13:54-57)
• Fenisië (Lukas 4:25, 26)
• Sirië (Lukas 4:27)
4:10 Wat sien Jesus in jou? (Johannes 2:25)
4:45 Lied 34 en slotgebed