Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • CO-pgm24 bl. 4-5
  • Saterdag

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saterdag
  • Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Soortgelyke materiaal
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2024
  • Vrydag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2025
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2025
  • Saterdag
    Streekbyeenkomsprogram vir 2022
Sien nog
Streekbyeenkomsprogram vir 2024
CO-pgm24 bl. 4-5
Collage: Hoogtepunte van Saterdag se program. 1. Josef en Maria met die baba Jesus. 2. Koning Herodes. 3. Twee Getuie-paartjies wat velddiens doen.

Saterdag

“Verkondig dag ná dag die goeie nuus van sy redding” – Psalm 96:2

Oggend

  • 9:20 Musiekvideo

  • 9:30 Lied 53 en gebed

  • 9:40 “Ek moet die goeie nuus van die Koninkryk . . . bekend maak” (Lukas 4:43)

  • 9:50 BYBELDRAMA:

    Die goeie nuus volgens Jesus: Episode 1

    Die ware lig van die wêreld – Deel II (Matteus 2:​1-23; Lukas 2:​1-38, 41-52; Johannes 1:9)

  • 10:25 Lied 69 en aankondigings

  • 10:35 SIMPOSIUM: Profesieë oor die Messias wat vervul is!

    • • ’n Boodskapper het voor hom gekom (Maleagi 3:1; 4:5; Matteus 11:​10-14)

    • • Hy is uit ’n maagd gebore (Jesaja 7:14; Matteus 1:​18, 22, 23)

    • • Hy is in Betlehem gebore (Miga 5:2; Lukas 2:​4-7)

    • • Hy is beskerm as ’n kind (Hosea 11:1; Matteus 2:​13-15)

    • • Hy was ’n Nasarener genoem (Jesaja 11:​1, 2; Matteus 2:23)

    • • Hy het op die vasgestelde tyd verskyn (Daniël 9:25; Lukas 3:​1, 2, 21, 22)

  • 11:40 DOOP: Hou aan om “gehoorsaam . . . aan die goeie nuus” te wees (2 Korintiërs 9:13; 1 Timoteus 4:​12-16; Hebreërs 13:17)

  • 12:10 Lied 24 en pouse

Middag

  • 1:35 Musiekvideo

  • 1:45 Lied 83

  • 1:50 SIMPOSIUM: Gebruik die goeie nuus om slegte nuus te oorwin

    • • Skadelike skinderpraatjies (Jesaja 52:7)

    • • ’n Skuldige gewete (1 Johannes 1:​7, 9)

    • • Gebeure in die nuus (Matteus 24:14)

    • • Mismoedigheid (Matteus 11:​28-30)

  • 2:35 SIMPOSIUM: “Gretig om die goeie nuus . . . bekend te maak”

    • • Nie net die werk van die apostels nie (Romeine 1:15; 1 Tessalonisense 1:8)

    • • ’n Daad van aanbidding (Romeine 1:9)

    • • Wees gereed met die regte toerusting (Efesiërs 6:15)

  • 3:15 VIDEO: Hoe “die goeie nuus groei en versprei in die hele wêreld” (Kolossense 1:6)

  • 3:40 Lied 35 en aankondigings

  • 3:50 SIMPOSIUM: Hou aan om die goeie nuus te verkondig

    • • Waar jy ook al is (2 Timoteus 4:5)

    • • Waarheen God jou ook al stuur (Handelinge 16:​6-10)

  • 4:15 Wat sal jy “ter wille van die goeie nuus” doen? (1 Korintiërs 9:23; Jesaja 6:8)

  • 4:50 Lied 21 en slotgebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel