Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w84 9/15 bl. 26
  • HONDERDSTE JAARVERGADERING

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • HONDERDSTE JAARVERGADERING
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • Soortgelyke materiaal
  • HONDERDSTE JAARVERGADERING, 6 OKTOBER 1984
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
  • ’n Gedenkwaardige eeufees
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
  • Jaarvergadering—5 Oktober 1985
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
  • Jaarvergadering—5 Oktober 1985
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1985
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1984
w84 9/15 bl. 26

HONDERDSTE JAARVERGADERING

Hierdie geskiedkundige vergadering van die lede van die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap van Pennsilvanië sal heel waarskynlik een van die teokratiese hoogtepunte van 1984 wees. Dit sal gehou word in die stad waar die Genootskap gestig is, naamlik Pittsburgh, Pennsilvanië, op Saterdag, 6 Oktober, van 10h00 tot 12h00, en sal gevolg word deur ’n verdere program van 14h00 tot 17h00. Jehovah se Getuies rondom die aarde toon groot belangstelling in hierdie vergadering. Dit is dus vir ons ’n genoeë om aan te kondig dat die Genootskap daarin geslaag het om groter geriewe vir hierdie belangrike gebeurtenis te huur. Die Jaarvergadering sal nou in die Three Rivers Stadium, Stadium Circle 420, Pittsburgh, gehou word. Aangesien die stadion sitplek het vir 60 000, word uitnodigings na talle gemeentes binne ’n gerieflike radius van Pittsburgh gestuur. Die program sal telefonies na byeenkomssale in die Verenigde State en Kanada herlei word, soos reeds beplan. Toegang by al hierdie plekke, met inbegrip van Pittsburgh, word uitsluitlik vir kaartjiehouers voorbehou. ’n Ryk, geestelike fees word in die vooruitsig gestel.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel