Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w95 5/1 bl. 32
  • Kom na die “Vreugdevolle Lowers”-Streekbyeenkoms

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Kom na die “Vreugdevolle Lowers”-Streekbyeenkoms
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
  • Soortgelyke materiaal
  • Kom na die “Godvrugtige Vrees”-Streekbyeenkoms
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
  • Sal jy ’n besoek verwelkom?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
  • Woon ’n “God se weg”-byeenkoms in jou omgewing by!
    Ontwaak!—1998
  • Welkom by die “Ligdraers”-Streekbyeenkomste
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
w95 5/1 bl. 32

Kom na die “Vreugdevolle Lowers”-Streekbyeenkoms

WAT ’n pragtige tema is vir die 1995-streekbyeenkomste gekies: “Vreugdevolle Lowers”! Dit is beslis wat Jehovah se Getuies is. Lowers van wie? Van Jehovah God, natuurlik!

Jehovah is weergaloos, onvergelyklik en uniek op soveel maniere. Hy is alvermoënd, alwetend, volmaak in geregtigheid en die verpersoonliking van liefde. Hy is waardig, bo alle ander, om ons aanbidding en lof te ontvang.

Ons wil tog sekerlik vreugdevolle lowers van hom wees! Om ons te help, het die Bestuursliggaam van Jehovah se Getuies ’n puik byeenkomsprogram van drie dae gereël wat in die middel van 1995 begin. Hierdie drie dae sal beslis vreugdevol wees, en elke Getuie van Jehovah sal sy uiterste bes wil doen om van die openingslied, Vrydagoggend, tot die slotlied en -gebed, Sondagmiddag, teenwoordig te wees.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel