Velddiensvergaderinge
29 APRIL-5 MEI
Waarom is dit voordelig om
1. voorbereid te wees?
2. geesdriftig te wees?
3. hartlik en vriendelik te wees?
6-12 MEI
Hoe sal jy die Paradys op aarde-boek aanbied vir jou
1. bure?
2. familielede?
3. kollegas?
13-19 MEI
Waarom moet ons pligsgetrou
1. op tyd met velddiens begin?
2. ’n huis-tot-huisverslag hou?
3. ’n afsonderlike verslag van belangstellendes hou?
20-26 MEI
Hoe sal jy die volgende besware beantwoord:
1. “Ek het my eie kerk”?
2. “Ek is besig”?
3. “Ek is ’n ateïs”?
27 MEI-2 JUNIE
Wat sal jy doen as die huisbewoner
1. nie geld het nie?
2. reeds die Paradys op aarde-boek het?
3. die publikasie van die hand wys?