Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/09 bl. 4
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2009
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2009
km 3/09 bl. 4

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring 1 Maart

“Dit kan werklik ’n uitdaging wees om die regte ding te doen wanneer mense druk op ons uitoefen om verkeerd te doen. Wat dink jy kan ons help sodat ons nie voor sulke druk swig nie? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Spreuke 29:25.] Hierdie praktiese artikel bespreek vyf redes waarom ons moet vrees om God te mishaag, eerder as mense.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 12 begin.

Ontwaak! Maart

“Ons waardeer dit almal om goeie vriende te hê. Watter eienskappe stel jy op prys in ’n vriend? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk na hierdie beskrywing in die Bybel. [Lees Spreuke 17:17.] Hierdie artikel bevat wenke oor hoe om goeie vriende te kies en hoe om ’n goeie vriend vir ander te wees.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 18 begin.

Die Wagtoring 1 April

“Ek wil graag hoor wat jy dink van wat Jesus hier gesê het. [Lees Johannes 3:3.] Wat dink jy beteken dit om weer gebore te word? [Wag vir ’n antwoord.] ’n Juiste begrip van Jesus se woorde sal ’n uitwerking hê op ons lewe en ons toekomsverwagtinge. Hierdie tydskrif verduidelik waarom.”

Ontwaak! April

“Dit lyk asof baie skoolkinders stres ondervind. Dink jy dat dinge verander het sedert hulle ouers se dae? [Wag vir ’n antwoord.] Oormatige stres kan slegte gevolge hê. [Lees Prediker 7:7a.] Hierdie tydskrif verduidelik hoe volwassenes jongmense kan help om druk die hoof te bied.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel