Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/10 bl. 4
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2010
km 3/10 bl. 4

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Wagtoring1 Maart

Lees Eksodus 20:15. Sê dan: “Hoewel die meeste mense hierdie gebod probeer onderhou, dink party dat dit moontlik onder uiterste omstandighede geregverdig is om te steel of op ander maniere oneerlik te wees. Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie artikel bespreek die voordele wat dit inhou as ’n mens altyd eerlik is.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 12 begin.

Ontwaak! Maart

“Baie mense respekteer die Bybel maar dink dat ’n groot deel daarvan min praktiese waarde het in ons moderne wêreld. Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Romeine 15:4.] Hierdie artikel verduidelik waarom selfs die ouer dele van die Bybel nog steeds toepaslik is.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 28 begin.

Wagtoring1 April

“Wanneer mense gevra word wie die invloedrykste man in die geskiedenis is, noem baie Jesus. Is hy jou keuse? [Wag vir ’n antwoord.] Let op waarom ons deur die teenstrydige menings oor hom moet sif om die waarheid te vind. [Lees Johannes 17:3.] Hierdie spesiale uitgawe van Die Wagtoring toon wat die Bybel werklik sê oor Jesus en sy leringe.”

Ontwaak! April

“Dit lyk asof ons nie genoeg tyd het om alles te doen wat ons wil nie. Stem jy saam? [Wag vir ’n antwoord.] Baie mense het hierdie raad al nuttig gevind. [Lees Filippense 1:10.] Hierdie tydskrif gee praktiese wenke om ons te help om ons tyd goed te benut.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel