Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 11/10 bl. 8
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2010
km 11/10 bl. 8

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring 1 November

“Dink jy dat engele belangstel in wat ons doen? [Wag vir ’n antwoord.] Dit is interessant wat die Bybel hier sê. [Lees Lukas 15:10.] Hierdie artikel bespreek wat Jesus gesê het oor hoe geesskepsele ’n uitwerking op ons het.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 16 begin.

Ontwaak! November

Lees 2 Timoteus 3:16. Sê dan: “Stem jy hiermee saam en dink jy dat ons alles kan vertrou wat die Bybel sê? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie artikel bespreek hoe argeologie en sekulêre geskiedenis bevestig wat die Bybel oor eertydse Egipte sê.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 15 begin.

Die Wagtoring 1 Desember

“Baie mense glo dat daar intelligente wesens in die geesteryk is wat ’n invloed op ons lewe het. Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Openbaring 12:7-9.] Hierdie tydskrif toon wat die Bybel sê oor diegene wat in die geesteryk lewe, watter uitwerking hulle op ons het en of ons met hulle in aanraking kan kom.”

Ontwaak! Desember

“Het jy al ooit gewonder waarom Kersfees op 25 Desember gevier word as die Bybel nie sê wanneer Jesus gebore is nie? [Wag vir ’n antwoord.] Volgens hierdie vers kon Jesus se geboorte nie in die winter plaasgevind het nie. [Lees Lukas 2:8.] Hierdie tydskrif toon wat die oorsprong van party gewilde Kersgebruike is.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel