Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/13 bl. 8
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2013
km 3/13 bl. 8

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in April Bybelstudies te begin

“Ons moedig ons bure aan om hulle Bybel te lees. Baie mense dink egter dat die Bybel moeilik is om te verstaan. Dink jy ook so? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk wat dit hier sê.” Wys vir die persoon die agterblad van Die Wagtoring van 1 April, en kyk saam na die materiaal onder die eerste vraag en ten minste een van die tekste. Bied die tydskrifte aan en reël om terug te gaan en die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 April

“Almal met wie ons praat het met probleme te kampe. Dit laat party mense wonder oor die sin van die lewe. Wat sou jy sê is een van die grootste struikelblokke wat ons moet oorkom om vandag geluk te vind? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel belowe dat God die probleme waarmee ons te kampe het, binnekort uit die weg sal ruim [Lees Openbaring 21:4.] Hierdie tydskrif bespreek wat ons toekomsvooruitsigte is, asook hoe ons selfs nou ware sin in die lewe kan vind.”

Ontwaak! April

“Gesinsgeweld is ’n wêreldwye probleem. Party sê dat ’n mens se kultuur, sy gesinsagtergrond en gewelddadige vermaak bydraende faktore is. Wat dink jy is die hoofrede vir gesinsgeweld? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel toon watter soort verhouding daar tussen ’n man en vrou behoort te wees. [Lees Efesiërs 5:33.] Hierdie tydskrif bespreek hoe party huwelike gered is deur Bybelbeginsels toe te pas.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel