Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/15 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2015
km 2/15 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Vir die kampanje om Gedenkmaaluitnodigings te versprei

“Ons versprei hierdie uitnodiging na ’n baie belangrike geleentheid. Op 3 April sal miljoene mense regoor die wêreld vergader om die dood van Jesus Christus te herdenk en na ’n gratis toespraak te luister oor hoe sy dood ons tot voordeel strek. Hierdie uitnodiging dui aan wanneer en waar die vergadering in ons omgewing gehou sal word.”

Die Wagtoring 1 Maart

“Die Herdenking van Jesus Christus se dood val op 3 April. Party in ons omgewing sal op hierdie datum vergader om die geleentheid te herdenk, maar daar is ander wat dink dat Jesus se dood nie belangrik is nie. Wat dink jy? Dink jy dat Jesus se dood en opstanding ons tot voordeel strek? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat God se Woord hieroor sê. [Lees 1 Korintiërs 15:22, 26.] Hierdie tydskrif bespreek ’n toekomstige seëning van Jesus se losprysoffer—naamlik, dat daar ’n tyd sal kom wanneer niemand op die aarde sal sterf nie.”

Ontwaak! Maart

“Ons besoek ons bure kortliks om hulle die jongste nommer van die Ontwaak! te wys. [Wys die persoon die voorblad.] Almal het hulle eie beskouing oor die eerste vraag: ‘Is daar ’n God?’ Wie dink jy het ’n positiewer beskouing van die toekoms—mense wat aan God glo of mense wat dit nie doen nie? [Wag vir ’n antwoord.] Hier is ’n belofte van God wat baie mense hoop gee. [Lees Psalm 37:10, 11.] Hierdie tydskrif bespreek vier redes om te ondersoek of God bestaan.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel