Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 3/14 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2015
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2014
km 3/14 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Vir die kampanje om Gedenkmaaluitnodigings te versprei

“Ons versprei ’n uitnodiging na ’n baie belangrike gebeurtenis. Op 14 April sal miljoene mense regoor die wêreld vergader om die dood van Jesus Christus te herdenk en te luister na ’n gratis Bybeltoespraak oor hoe sy dood ons tot voordeel strek. Hierdie uitnodiging toon waar en wanneer die vergadering hier in ons omgewing gehou sal word.”

Die Watoring 1 April

“Ons besoek mense kortliks om iets te bespreek wat die meeste mense in gemeen het. Feitlik almal, ongeag aan watter geloof hulle behoort, het al gebid. Dink jy dat God gebede verhoor of dink jy dat dit ons net beter laat voel oor ons probleme? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat die Bybel oor gebed sê. [Lees 1 Johannes 5:14.] Hierdie tydskrif verduidelik hoe ons kan baat vind by gebed.”

Ontwaak! April

“Ons is hier om hulp te voorsien vir ’n probleem wat al hoe algemener word. Party mense voel so oorweldig deur hulle lewensomstandighede dat hulle dit oorweeg om hulle lewe te neem. Dink jy dat iemand in so ’n situasie werklik wil sterf of dink jy dat hy net verligting wil kry van sy lyding? [Wag vir ’n antwoord.] Hier is ’n Bybelbelofte wat baie mense al gehelp het om ’n positiewe beskouing te behou. [Lees Openbaring 21:3, 4.] Hierdie tydskrif bespreek drie goeie redes waarom ’n persoon nie sy lewe moet neem nie, al ondervind hy probleme.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel