Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 2/13 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2015
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Die kampanje om die Gedenkmaal te adverteer, begin op 17 Maart
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2013
km 2/13 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Vir die kampanje om Gedenkmaaluitnodigings te versprei

“Ons het gekom om vir jou gesin hierdie uitnodiging te gee na ’n belangrike jaarlikse herdenking wat wêreldwyd op 26 Maart gehou sal word. Dit is die herdenking van Jesus se dood. ’n Gratis Bybeltoespraak sal gehou word wat verduidelik hoe sy dood ons help. Die uitnodiging dui aan waar en wanneer die vergadering in ons omgewing gehou sal word.”

Die Wagtoring 1 Maart

“Party mense het al gevra: ‘Hoe kan ons seker wees dat Jesus opgewek is?’ Het jy al daaroor gewonder? [Wag vir ’n antwoord.] Let op waarom die antwoord belangrik is. [Lees 1 Korintiërs 15:14.] Hierdie tydskrif verduidelik hoe ons weet dat die opstanding nie ’n bedrogspul was nie.”

Ontwaak! Maart

“Sal jy saamstem dat dit in hierdie tyd nie maklik is om kinders groot te maak nie? [Wag vir ’n antwoord.] Baie ouers het goeie raad in die Bybel gekry. Hierdie vers het vaders byvoorbeeld al gehelp om op die uitkyk te wees na geleenthede om hulle kinders te prys en hulle selfvertroue op te bou. [Lees Kolossense 3:21.] Dié artikel gee ’n oorsig van vyf grondbeginsels om vaders te help.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel