SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 69-73
Jehovah se volk is ywerig vir ware aanbidding
Ons ywer vir ware aanbidding moet duidelik gesien kan word
Dawid het regdeur sy lewe ywer vir Jehovah getoon
Dawid het geen mededinging of smaad ten opsigte van Jehovah se naam geduld nie
Ouer Christene kan jonger persone help om ywerig te wees
Die skrywer van hierdie psalm, moontlik Dawid, het ’n begeerte uitgespreek om die volgende geslag aan te moedig
Ouers en ervare Christene kan jonger persone oplei