Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Desember bl. 3
  • Barnabas en Paulus maak dissipels in verafgeleë plekke

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Barnabas en Paulus maak dissipels in verafgeleë plekke
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Barnabas—die “Seun van Vertroosting”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1998
  • “Met vreugde en heilige gees gevul”
    ‘Getuig deeglik’ oor God se Koninkryk
  • Jehovah se volk word in die geloof versterk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • ’n Besielende voorbeeld van Christelike sendingwerk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Desember bl. 3
Paulus en Barnabas verskyn voor Sergius Paulus

Paulus en Barnabas verskyn voor Sergius Paulus

SKATTE UIT GOD SE WOORD | HANDELINGE 12-14

Barnabas en Paulus maak dissipels in verafgeleë plekke

13:12, 48; 14:1, 21, 22

Al is Barnabas en Paulus erg vervolg, het hulle hard gewerk om sagmoediges te help om Christene te word

  • Hulle het vir mense van alle agtergronde gepreek

  • Hulle het nuwe dissipels aangemoedig “om in die geloof te bly”

Ons sal nooit weet wie “die regte gesindheid vir die ewige lewe” het tensy ons vir hulle getuig nie — dalk ’n hele paar keer. Daarom is ons nie partydig nie en preek ons vir almal.

Vir wie kan ek hierdie week ’n Bybelstudie aanbied?

Op watter maniere kan ek my broers en susters aanmoedig “om in die geloof te bly”?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel