Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Julie bl. 4
  • Die wettelose word geopenbaar

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die wettelose word geopenbaar
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • “Die wettelose mens” word geïdentifiseer
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • ‘Hou aan waak’
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • God se oordeel teen “die wettelose mens”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Bybelboek nommer 53—2 Thessalonicense
    “Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig”
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Julie bl. 4

SKATTE UIT GOD SE WOORD | 2 TESSALONISENSE 1-3

Die wettelose word geopenbaar

2:6-12

Waarna het Paulus in hierdie verse verwys?

  • Afvallige Christene onderbreek ’n vergadering van die vroeë Christengemeente

    “’n Teëhouer” (vs. 6) – Waarskynlik die apostels

  • “Geopenbaar” (vs. 6) – Ná die dood van die apostels het afvallige Christene openlik valse leringe begin leer en op ’n skynheilige manier begin optree

  • “Die verborgenheid van hierdie wetteloosheid” (vs. 7) – In Paulus se dag was dit nie duidelik wie “die wettelose” is nie

  • ’n Groep godsdiensleiers skel ’n broer uit wat ’n Bybel vashou

    “Die wettelose” (vs. 8) – Vandag is dit die geestelikes van die Christendom as ’n groep

  • “Die Here Jesus sal wegdoen [met die wettelose] deur die openbaarwording van sy teenwoordigheid” (vs. 8) – Jesus sal dit duidelik maak dat hy Koning in die hemel is wanneer hy Jehovah se oordele oor Satan se stelsel van dinge, insluitende “die wettelose”, uitvoer

Hoe moedig hierdie verse jou aan om ywerig en met ’n gevoel van dringendheid te preek?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel