Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Julie bl. 7
  • Jehovah beskerm sy volk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jehovah beskerm sy volk
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Slagtingsgedenkmuseum en Jehovah se Getuies
    Ontwaak!—1993
  • Die nuwe voorkoms van die Britse Museum
    Ontwaak!—2001
  • Museums—Waarom is dit die moeite werd om hulle te besoek?
    Ontwaak!—2005
  • ’n Lewende geloof te midde van tragedie
    Ontwaak!—2000
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Julie bl. 7

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jehovah beskerm sy volk

’n Israelitiese pa en sy seun spat bloed op die deurkosyn van hulle huis.

Die eerste Pasga was ’n baie belangrike gebeurtenis. Op daardie aand, nadat Farao uitgevind het dat sy eersgeborene dood is, het hy vir Moses gesê: “Staan op, gee pad onder my volk uit, julle en die ander Israeliete! Gaan dien Jehovah, net soos julle gesê het (Eks 12:31). Jehovah het gewys dat hy sy volk beskerm.

As ons terugkyk na die hedendaagse geskiedenis van Jehovah se volk, kan ons duidelik sien dat Jehovah sy volk nog steeds lei en beskerm. Dit word beklemtoon in ’n museum by die wêreldhoofkwartier met die naam: “’n Volk vir Jehovah se naam.”

KYK NA DIE VIDEO MUSEUMTOERE BY WARWICK: “’N VOLK VIR JEHOVAH SE NAAM”, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Plakkaat en skyfies van die ‘Fotodrama van die Skepping’.

    Watter oorspronklike en interessante manier het die Bybelstudente van 1914 af gebruik om geloof in die Bybel op te bou, en hoe suksesvol was dit?

  • Gesigsfoto’s van die broers wat in 1918 gearresteer en in die tronk gegooi is.

    Watter toetse was daar in 1916 en 1918, en watter bewyse was daar dat Jehovah besig was om sy organisasie te lei?

  • ’n Museumgalery van baie wat weens hulle geloof in die tronk was. Deure maak oop na ’n vertrek met prente van die paradys.

    Hoe het Jehovah se volk getrou gebly al is hulle teëgestaan?

  • ’n Museumgalery wat ’n paar van die maniere wys hoe daar in die 1930’s en 1940’s gepreek is.

    Watter Bybelwaarheid het Jehovah se volk in 1935 geleer, en hoe het dit hulle geraak?

  • As jy al by hierdie museum was of ’n toer van die uitstallings by ons plaaslike takkantoor gedoen het, wat het jy gesien wat vir jou bewys dat Jehovah sy volk lei en beskerm?

Om uit te vind hoe jy hierdie museum kan besoek, gaan na jw.org® en kliek op Omtrent ons

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel