Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Januarie bl. 16
  • Gaan jy in Maart of April hulppionierdiens doen?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gaan jy in Maart of April hulppionierdiens doen?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Beplan nou om jou bediening uit te brei
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Meer geleenthede om Jehovah te loof
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Vraebus
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Benodig—10 000 hulppioniers
    Ons Koninkryksbediening—1997
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Januarie bl. 16
’n Groep verkondigers verlaat die Koninkryksaal met ’n lektuurtrollie.

“Die liefde wat die Christus het, spoor ons aan.” – 2Kor 5:14

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Gaan jy in Maart of April hulppionierdiens doen?

Wil jy gedurende die Gedenkmaalseisoen graag meer in Jehovah se diens doen? (2Kor 5:14, 15). As jy in Maart of April hulppionierdiens doen, kan jy kies of jy 30 of 50 ure velddiens wil doen. As jy aan hierdie spesiale vorm van diens kan deelneem, moet jy jou aansoekvorm vir die Gemeentelike Dienskomitee gee. Die name van dié wat goedgekeur is om hulppioniers te wees sal elke maand in die gemeente aangekondig word. So kan die gemeente dan die pioniers met hulle velddiens help. Kom ons almal maak ten volle gebruik van die geleenthede wat daar gedurende die Gedenkmaalseisoen is om nog beter velddiens te doen en mekaar aan te moedig. – 1Te 5:11.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel